Praline
Die smelt van suiker vir die spin van suiker, maak van praline en brittle is almal dieselfde. Die geheim: Timing! Wanneer hierdie suiker gesmelt word mag jy nie roer nie…JY MAG NIE ROER NIE! HOU JOU HANDE TUIS ASB! Got it? 200g Witsuiker 125g /ml Water knippie sout 1k Grondbone of neute van keuse (hou […]
Annelien2017-11-22T18:52:46+02:00