Rice Krispie en Malvalekker blokkies
Markdag by die skole is altyd een van vele kop krappers vir die moeders en ouma’s wat soms handjie moet bysit. Hierdie resep neem letterlik 10 minute om aanmekaar te slaan en 1 uur om te set. My kinders maak hierdie lag-lag self. Die vulsel is geskik om as vulsel in roomyshorinkies gebruik te word. […]
Annelien2017-07-02T18:10:58+02:00