by boerekostwist | Jun 8, 2017 | BKT Members, Lekkergoed, Patee en Smeersels
Hierdie sjokolade smeer het meer as een variasie. Jy kan besluit hoe luuks jy wil gaan met die sjokolade. Iemand op die Boerekos met ‘n Twist groep het gevra vir ’n Nutella resep en hierdie was ’n variasie op laas genoemde. Ongelukkig is die neute pasta skaars soos...
by boerekostwist | Apr 30, 2017 | BKT Members, Lekkergoed
Die beste springmielies is maar daardie wat jy self skiet in ma se ou stoompot waarvan die handvatsel en ore al beter dae gesien het. Ek het so ’n pot en glo vir my, sy het al hard gewerk. Die grootste geheim is om met ‘n kastrol te werk wat jy weet nie maklik sal...
by boerekostwist | Sep 22, 2016 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Lekkergoed
Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste bestanddeel is die...
by boerekostwist | Jun 26, 2015 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Lekkergoed
Hierdie is die ideale reseppie vir die jongspan om tuis self te maak, natuurlik onder moeder se wakende oog of hopelik Ouma. Ouma’s en tannie’s het nou maar een maal net die gawe om ‘n kind te bederf en goed toe te laat wat Mamma nie sal nie. Hierdie reseppie veilig...