by boerekostwist | Feb 18, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
As ek aan warm somersdae dink en veral oor Desember dan onthou ek die groot vet ronde balle Granadilla roomys wat ons in die dorp gekoop het. My ma het ons een maal per maand bederf met so ‘n heerlike roomys as ons soet is met tog en terug op die plaas. So om...
by boerekostwist | Feb 6, 2024 | Kinders, Lekkergoed
As ek dink aan my kindertyd en hoeveel Mebos ek geëet het, het ek nie meer nodig om te wonder waar my boepensie vandaan kom nie! Ons het ‘n appelkoos boord gehad en die Vader allenig weet wat my besiel het elke jaar, maar die gietergat situasie het my nooit gestop...
by boerekostwist | Sep 11, 2023 | Gratis Resepte, Kinders, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lekkergoed
Ek het mos belowe om ietsie oor Bakkers sjokolade te skryf. Stoor maar hierdie gesprek vir latere gebruik! Ek kry meer as gereeld die vraag rondom die verwarring van wanneer om nibs, chips en slabs sjokolades te gebruik. Nou ons gaan vanaand net praat oor Bakkers...
by boerekostwist | Mar 22, 2023 | Fyn Bak, Kinders, Koekies, Lekkergoed
My mum made these easy bites for our vacations and trips. Sweet memories of picking lemons in the orchards! But at winter time as a child I feared pressing lemons for the sting of the acid on my bruised and cracked fingers, but you never said no to mum! 300 g marie...
by boerekostwist | Mar 20, 2023 | Fyn Bak, Kinders, Lekkergoed
Die beginsel van hierdie heerlike koekie werk op die feit dat die kondensmelk lagies en die sjokolade karameliseer en mettertyd stol nadat dit gebak het. Dit is ‘n heerlike koekie blokkie en laat menige koekbord mooi lyk tussen ander soethappies. Maak seker die pan...
by boerekostwist | Feb 14, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Ek dink Cake- en Icicle pops is ‘n resep wat deur ‘n desperate ma in middernagtelike ure geskep was…want wat maak jy met koek wat flop? Ek het wel paar resepte al probeer maar nooit iets gevind wat nie te soet is, nie te dig en wurgend, maar klam, geurig en...