by boerekostwist | Jul 14, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie koek is VEERLIG en dekadent! Dit oorsprong is van Italiaanse oorsprong en verseker ryk en lekker! Die meng tegniek vir hierdie koek is bietjie anders as die normale koek resep en meer ʼn botterkoek of pound cake tegniek, met die verskil dat die botter saam met...
by boerekostwist | Jun 8, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Glutenvry, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Bokkenpootjies is suiwer Nederlandse gebak en aller heerlik. Ons het met hierdie heerlike koekie groot geword en meer nog, my ma het so paar kinkels op hierdie resep in gebring. Sy het ronde koekies gespuit ipv lang vingers met die kenmerkende groter punte en dun...
by boerekostwist | Jun 8, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Muffins, Skons
Ek is baie lief vir skons op alle maniere bedien en ek het hierdie basis resep ontwikkel en daarmee saam ook ‘n eiervrye opsie vir my een Filistyn gedoen. Daar is drie opsies vir hierdie skon resep: sjokolade, blondie of vla. In die Sjokolade weergawe kan jy enige...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Terte
Die Melktert kaaskoek is nie iets nuuts in SA geledere nie, en so het elkeen sy eie manier om dit te berei. Die infusie van kaneel in die melk is verseker die groot geheim van die kaaskoek en verskerp net die smaak baie meer. Die koek is subtiel gegeur met kaneel en...
by boerekostwist | Apr 26, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Muffins
Lemon and Poppyseed is seker een van die lekkerste Muffins in die handel. Ek het lang gewoeker in die kombuis om ‘n heerlike klam een te ontwikkel en hier is dit nou. ‘n Heerlike kinkel wat jy kan inwerk met hierdie resep: voeg 45 ml (3e) klapper by die...
by boerekostwist | Jan 30, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Malvalekker fondant is vinnig en maklik om te maak. Maar eers wil ek vir jou die verskil uit wys van tradisionele fondant teenoor Malvalekker fondant. Tradisionele fondant is die kook van ‘n suiker stroop wat dan op ‘n koue blad verwerk word en geskraap word totdat...