by boerekostwist | Jun 26, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Warm Nageregte
Een groot nadeel van hierdie nagereg is: mens kan nie genoeg van dit kry! Dit is egter baie belangrik om hierdie nagereg warm te bedien sodra dit uit die oond kom. Om jou beplanning dus reg te kry kan jy hierdie nagereggies vooraf maak en bedek met kleef plastiek en...
by boerekostwist | Jun 18, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad
‘n Absolute luukse bederf aan gaste met ‘n spesiale geselligheid. Die koek se struktuur is dig, klam en dekadent. Die basis kan ‘n dag voor die tyd gebak word asook die Sjokolade vla vulsel gekook word en verkoel gehou word. Hierdie vooraf beplanning...
by boerekostwist | Jun 9, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad
Hierdie lekkerny het ons menige keer as kind help maak, veral die maal proses en die deurvryf deur die sif. Dankie tog vir tegnologiese vooruitgang en die voedselverwerkers wat vandag alles soveel makliker maak. Hierdie lekkerny val in die klas van vrugte lekkers en...
by boerekostwist | Jun 6, 2020 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad
Wanneer mens met sagte vrugte werk soos appels, pere bessies en vele meer, moet mens seker maak dat dit nie te warm gemaak word tydens die preserveringstyd. As die temperatuur bo 90 ℃ styg sal die vrugte uitermate krimp in die bottel en die vrugte begin dryf. Ek stel...
by boerekostwist | Mei 30, 2020 | Aartappels, Bak, Beskuit, BKT Members, Groente, Hulpbronne, Lesse en Raad, Stysels, Suurdeeg Beskuit
Aartappel suurdeeg is onder benut. Hierdie manier van water fermenteer en die vog onttrek is perfek om beskuit mee te bak…maar ook enige soort brood wat moet lank rys met natuurlike giste en bakterië. Verder kan die beskuit resep verdubbel word met gemak. Die...
by boerekostwist | Mei 23, 2020 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene
Daar is niks so wonderlik om tyd saam met jou gesin te spandeer rondom die kostafel. My gesin sien hamburger aande as fees maaltye want daar word ‘n wye verskeidenheid souse, vulsels en geure patties berei. 1 kg maalvleis 1/2 ui fyn gekap 1 knoffeltoontjie, fyn...