by boerekostwist | Mei 9, 2020 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met ‘n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water,...
by boerekostwist | Mei 1, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad
Die 1.2.3 Koek Hallo maters, In die KinderKombuis deur Klein Filistyn gaan ons hierdie jaar sommer heerlike kombuis eksperimente doen. Ons gaan leer van resepte lees en toepas, bietjie somme doen en ook die lekkerste van alles KREATIEF wees. Kom spog asb op Faceboek...
by boerekostwist | Apr 30, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
https://annelienpienaar.co.za/wp-content/uploads/2020/04/Pekan-en-beskuitjie-fudge.jpgLAAI AF / DOWNLOAD Hallo maters, In die KinderKombuis deur Klein Filistyn gaan ons hierdie jaar sommer heerlike kombuis eksperimente doen. Ons gaan leer van resepte lees en...
by boerekostwist | Apr 13, 2020 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Steengemaalde meel is al van oertye met ons saam. Met die koms van industrialisasie het meulenaars vinniger paaie gekry om meel op die rak te kry en kwaliteit was in geboet deur die byvoeging van peroksiede en bromate om meel witter te bleik en gouer droog te maak....
by boerekostwist | Apr 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Terte
As jy nou die dag behoorlik soet wil wees en nie die skaal dophou, is dit die een nagereg of tert wat jy as dekandent en voorteflik kan beskou. Die basis word met tennisbeskuitjies gemaak en die res is amper geskiedenis. Bedien met ‘n skeppie room wat met rum geursel...
by boerekostwist | Apr 3, 2020 | Algemene Bak Inligting, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek het dit goed gedink om eers vir julle ‘n volledige les uit te werk oor die gesondheidsvoordele van grane en sade wat ons self ontkiem. Verder het ek ook die vakkundige terme tussen hakkies gesit met die engelse benaming indien julle verder wil oplees. Wat wonderlik...