Die 1.2.3 Koek
Hallo maters,
In die KinderKombuis deur Klein Filistyn gaan ons hierdie jaar sommer heerlike kombuis eksperimente doen. Ons gaan leer van resepte lees en toepas, bietjie somme doen en ook die lekkerste van alles KREATIEF wees. Kom spog asb op Faceboek se Boerekos met ‘n Twist die kook groep met jou mooi skeppings. Kom vra vir ons vrae onder aan elke resep sodat ons jou kan help om elke keer in die kombuis sukses te SMAAK. Hartlik welkom by Klein Filistyn se KinderKombuis!
Groete
Klein Filistyn
Middag. Ek kom nie reg om te registree nie.
Hallo Glenda,
Jy kan my epos by boerekostwist@gmail.com dan help ek.
Groete
Annelien Pienaar