by boerekostwist | Jan 19, 2026 | Bak, BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte
Ek weet nie hoe om hierdie resep te klassifiseer nie want dit kan as ’n nagereg maar ook as ’n koek bedien word. Hierdie is een van daardie nageregte wat mense stil maak aan tafel. Dit is inderdaad ‘n alles bo-op mekaar in die pan, bak dit, en magies ruil die lae...
by boerekostwist | Des 29, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Soet Terte, Soet Terte, Terte, Terte, Versiersel
Die grootste bederf ooit aan my gesin is hierdie Piesang room, want dit is super veelsydig. Soms ipv die gebruik van piesang doen ek dit met vars stukke klapper uit die dop vir daardie ongelooflike klapper smaak. Dit kan as nagereg so op sy eie of met koekie lae...
by boerekostwist | Des 29, 2025 | BKT Members, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Geroosterde witsuiker is amper soos die umami van soetheid—op ’n manier meer bevredigend, maar moeilik om te beskryf tensy jy dit self geproe het. Daar is egter so ‘n klein venster van floppies maak en hier wil ek gou verduidelik wat geroosterde suiker is en waar die...
by boerekostwist | Nov 30, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, Sous
Tobasco sous is seker meeste van ons se gunsteling sous met ontbyt. Ek het ‘n vinniger weergawe van my normale gefermenteerde resep gemaak maar is nie naastenby so geurig soos die lang manier. Onthou dat Tobasco juis vir maande lank fermenteer word om die beste...
by boerekostwist | Nov 30, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Skons, Soet Gebakte Goedere
Daar is iets betowerend aan die geur van vars gebakte Rots skonsies wat deur die kombuis fladder, ’n sagte fluistering van kindertyd, van Saterdagoggende by Ouma se tafel en van klein handjies wat ongeduldig wag vir die eerste hap. Hierdie klassieke “Rock Buns” is...