by boerekostwist | Nov 28, 2025 | BKT Members, Groente, Lidmaatskappe, Slaaie
‘n Heerlike kamp slaai wat tuis gemaak kan word en saam geneem word. Soms wissel ek die slaai af met stukkies fyn spek, biltong, kaings, ham blokkies, fyn hoender stukkies. Hier kan jy mal gaan…selfs stukkies kaas soos feta en cheddar. Rooibosbessies...
by boerekostwist | Nov 12, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe
Hier is ‘n heerlijke olyf-blatjang resep wat jou bestanddele perfek balanseer in smaak: sout, soet, suur en ‘n tikkie bitter van die olywe. Die resep lewer ongeveer 500 ml (2 koppies) geurige blatjang, ideaal saam met kaas, brood, vleis of in slaaie. 250 g ontpitte...
by boerekostwist | Okt 29, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte
Daar is soveel verskillende soorte Kaaskoeke om van te kies en mens moet weet wat die verskille is om die regte een vir jou smaak profiel te kry. Ek het vir julle ’n klassifikasie saamgestel oor die onderwerp. Geniet! 1. New York-styl kaaskoek Smaak: Ryk, volroom,...
by boerekostwist | Okt 13, 2025 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Nageregte, Warm Nageregte
My kindertyd groot bederf en lekker nagereg met veerligte meringue happies bedek met vla en karamel spookasem. Ek kon vir ure kyk hoe my ma met daardie kenmerkende groot eetlepels quinelles vorm sodat die bootjie vormige meringues in die room en melk posjeer. Die...
by boerekostwist | Okt 9, 2025 | Bak, BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte
Tres Leches koek het ons as kinders geken as ‘n Kondensmelk Room koek met ‘n kenmerkende vanielje sponskoek basis. Die geheim van die koek is dat die koek en die sous goed moet afkoel. Ek kon nie regtig die verskil sien van die sous warm of koud oor die koek giet. My...