Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
881 resepte gevind · Nuutste eerste
Low Carb pekan broodjie Lede-resep
BroodLowcarbSpesiale dieete

Low Carb pekan broodjie

Gepubliseer

Hierdie broodjies lyk soos klein volgraanbroodjies, maar moenie dat die voorkoms jou flous nie! Hulle is heeltemal anders saamgestel en is ’n heerlike laekoolhidraat-alternatief vir die gewone broodrolletjie.…

Mermaid jellie Lede-resep
BakLekkergoedNagereg koud

Mermaid jellie

Gepubliseer

Klein dogtertjies se droom van ’n nagereg wat sommer soos ’n klein sprokieswêreld in ’n glas gebou word! Hierdie kleurvolle jellie is nie net ’n resep nie, maar…

Charlotte russe Lede-resep
BakKoeke

Charlotte russe

Gepubliseer

’n Klassieke Charlotte Russe met ’n heerlike Annelien-kinkel: sagte sjokolade-rolkoek, sappige kersies en ’n syagtige vlamousse wat jy vars, gestol of selfs as ’n roomyskoek kan voorsit. ’n…

Driebone-slaai Lede-resep
IngelêPreserveer

Driebone-slaai

Gepubliseer

’n Suid-Afrikaanse gunsteling met ’n heerlike soetsuur kinkel. Hierdie drieboneslaai kry ekstra geur van uie, knoffel en sesamsaad, maar is ook ’n wonderlike basis vir ’n volledige maaltyd…

Met trots ondersteun deur