Keto Hoender en Sampioen quiche

Hierdie veelsydige kors kan vooraf berei en gevries word sodat jy enige tyd ’n sout tert of happie vinnig aanmekaar kan sit. Die hoender- en sampioenvulsel is geurig en sappig, met roomkaas wat ’n heerlike sagte tekstuur gee. Die resep werk uitstekend as ’n groot tert, maar is ook ideaal vir individuele kolwyntjiegrootte quiches wat maklik in die kosblik gepak kan word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 6-8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions