Low Carb pekan broodjie

’n Vinnige en eenvoudige laekoolhidraat-broodjie wat met pekan- of amandelmeel gemaak word. Psyllium husks gee die deeg sy struktuur en help om die kookwater te bind, terwyl eierwitte die rolletjies ligter maak. Die deeg kan in agt bolletjies gevorm of as lang rolletjies gespuit word. Bedien dit saam met botter, kaas, eiers of jou gunsteling laekoolhidraatvulsel.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 8 bolletjies of rolletjies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions