Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
Lede-resep
Tipsy tert
Gepubliseer
Hierdie is een van daardie nageregte wat elke gas stil maak met die eerste happie. Die sagte, klam dadelkoek absorbeer 'n botterige stroop wat dit ongelooflik sappig maak,…
Lede-resep
Poffertjies met vla mousse
Gepubliseer
Daar is min gebak wat soveel verwondering wek soos 'n perfek gebakte roomsoesie. Uit 'n eenvoudige mengsel van water, botter, meel en eiers ontstaan ligte, hol poffertjies wat…
Lede-resep
Peppermint crisp kaaskoek met sjokolade lae
Gepubliseer
Hierdie Peppermint Crisp-kaaskoek is die soort nagereg wat mense lank ná die ete nog oor praat. Lae sagte sjokolade-Switserse rolkoek word afgewissel met 'n romerige karamel- en roomkaasvulsel…
Lede-resep
Die 1.2.3,4 Koek!
Gepubliseer
Elke bakker behoort 'n betroubare vanieljekoekresep in haar versameling te hê. Hierdie klassieke sponskoek is lig, sagte van tekstuur en het 'n fyn krummel wat perfek werk vir…
Lede-resep
Biltong-Kruie koekies
Gepubliseer
Hierdie sout koekies is al jare lank 'n gunsteling in die Pienaar-huis. Of dit nou vir pieknieks, langpadreise, kosblikke of 'n kaasbord is – daar is altyd 'n…
Lede-resep
Spinasie en Roommielie muffin
Gepubliseer
Hierdie smul lekker muffins is een van daardie resepte wat altyd welkom is, of dit nou in 'n kosblik, op 'n piekniek of as 'n ligte middagete bedien…
Lede-resep
Potato dish
Gepubliseer
Hierdie romerige aartappel-, spek- en sampioenbak is die perfekte vertroostingskos. Lae sagte aartappels word gebak in 'n fluweelsagte kaassous met geurige spek, sampioene en vars kruie. Bedien dit…
Lede-resep
Boere veertjie beskuit
Gepubliseer
Boerebeskuit is diep gewortel in ons Suid-Afrikaanse koskultuur en bly een van die grootste bederwe vir familie en vriende. In ons huis was daar min dinge so lekker…
Lede-resep
Jogurt en Kersie koek
Gepubliseer
Hierdie suurlemoen-joghurtkoek is een van daardie resepte wat deur geslagte in 'n familie leef. As kinders was daar altyd 'n varsgebakte broodjie wat saam met ons universiteit toe…
Lede-resep
Geroomde suiker mielies
Gepubliseer
Daar is min spensbestanddele wat so veelsydig is soos roommielies. Of dit nou in hartige pasteie, muffins, soutterte of oondgeregte gebruik word, dit gee 'n heerlike romerigheid en…
Lede-resep
Boermeel Volkoring broodjie
Gepubliseer
Die geheim van hierdie brood lê nie net in die eenvoudige bestanddele nie, maar in die manier waarop dit voorberei word. Deur steengemaalde volkoringmeel liggies te rooster ontwikkel…
Lede-resep
Sherbit skuimpies
Gepubliseer
Hierdie sagte, bros sherbit-skuimpies is een van daardie resepte wat elke kind laat glimlag. Met hul ligte tekstuur, sagte pienk kleur en heerlike vrugtegeur is dit die perfekte…