Boermeel Volkoring broodjie
Hierdie heerlike steengemaalde volkoringbrood word gemaak met natuurlike meel, gerooster vir ekstra geur en laer GI. Die deeg is veelsydig en kan as brode, broodrolletjies of klein bolletjies gebak word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 3 x piesangbroodjie grootte brode of 6-8 rolletjies van 250 g rou deeg. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.