Biltong-Kruie koekies
Hierdie bros biltong- en kruiekoekies is propvol geur en perfek vir pieknieks, kaasborde, kosblikke of peuselhappies. Hulle vries uitstekend en bly lank vars in 'n lugdigte houer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - Ongeveer 60 x 5 cm koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.