Boere veertjie beskuit

Hierdie tradisionele boerebeskuit het 'n sagte, veerligte krummel en droog uit tot 'n heerlike bros beskuit wat perfek is om in koffie, tee of 'n glas koue melk te doop. Die resep lewer 'n groot hoeveelheid beskuit en vries uitstekend nadat dit gebak is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 90 stukke portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions