Jogurt en Kersie koek

Hierdie klam suurlemoen-joghurtkoek is 'n klassieke botterkoek met 'n fyn krummel, vars sitrusgeur en sappige glanskersies of bessies. Dit is ewe geskik vir 'n elegante bundtkoek, twee broodpanne of selfs as basis vir spesiale figuurkoeke.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 1 groot koek of 2 piesangbroodjie groott portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions