Spinasie en Roommielie muffin
Hierdie sagte spinasie-, roommielie- en kaasmuffins is propvol geur en ideaal vir kosblikke, pieknieks of 'n ligte middagete. 'n Veelsydige resep waarin oorskietvleis en groente maklik gebruik kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Kies berging opsie
Oondtemperatuur: 190°C
Porsies - 12 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.