Poffertjies met vla mousse

Hierdie klassieke roomsoesies word van ligte chouxdeeg gemaak en gevul met 'n romerige vla-mousse. Rond dit af met 'n heerlike Melba-karamelsous vir 'n elegante nagereg wat elke keer beïndruk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - 30 poffertjies, 20 eclairs, 2-5 ringe portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions