Tipsy tert

'n Sagte dadeltert wat met 'n warm botterstroop deurdrenk en met ligte Chantilly-room afgerond word. Hierdie klassieke nagereg is heerlik klam, romerig en perfek vir enige spesiale geleentheid.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - twee 20 x 20 cm terte portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions