Geroomde suiker mielies

Maak jou eie romerige soet roommielies met net 'n paar eenvoudige bestanddele. Hierdie vrieskasvriendelike resep is ideaal vir bak, kook en al jou gunsteling resepte waarin roommielies gebruik word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1.3 liter se opbrengs verdeel in 410 g porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions