Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
881 resepte gevind · Nuutste eerste
Mango Lassi Lede-resep
Drinkgoed koudPreserveer

Mango Lassi

Gepubliseer

Daar is dae wanneer net 'n glas yskoue, romerige smoothie die ding doen. Hierdie Mango Lassi is geïnspireer deur die heerlike Indiese drankies wat ek by 'n vriendin…

Masker vir droë hare Lede-resep
PreserveerVelsorg en Hare

Masker vir droë hare

Gepubliseer

Gesonde hare begin by 'n gesonde kopvel. Hierdie diepvoedende haarolie is een van my gunsteling natuurlike versorgingsmiddels wanneer my hare droog voel of my kopvel ekstra aandag nodig…

Piccallili Lede-resep
PiekelsPreserveer

Piccallili

Gepubliseer

Piccalilli is vir my veel meer as net 'n piekel – dit is 'n bottel vol herinneringe. Elke keer wanneer ek die warm, aardse geur van fenegriek ruik,…

Met trots ondersteun deur