Suurlemoen vla blokkies (Lemon curd slices)

Hierdie klassieke Suurlemoenvingers bestaan uit 'n bros, botterige brosbroodbasis met 'n fluweelsagte suurlemoenvla wat heerlik vars en lig is. Bedien as blokkies, vingers of bak dit as 'n elegante tert – perfek vir teetyd, Feestyd of enige spesiale geleentheid.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 24 blokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions