Bevrore brood: Volkoring brood

Hierdie vriesvriendelike volkoringbrooddeeg is ideaal vir besige huishoudings. Berei die deeg vooraf, vries dit in broodpanne en bak vars brood wanneer dit jou pas. Die deeg kan ook aangepas word met pampoenpitte, sonneblomsaad of gaar koring vir ekstra geur en tekstuur.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Kies berging opsie

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - lewer ongeveer 1.2 kg deeg en 2 groot br portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions