Piesangkoek met roomkaas versiersel
Hierdie klassieke Piesangkoek is ongelooflik sag, klam en geurig. Oorryp piesangs, karringmelk en 'n romerige roomkaasversiersel maak dit die ideale koek vir verjaarsdae, teetafels of enige spesiale geleentheid.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 1 x 23 cm -25 cm koek. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.