Spesery en Neute fluweelkoek
Hierdie sagte Klapper- en Pekanringkoek kombineer 'n lugtige meringue-beslag met botter, karringmelk, klapper en pekanneute vir 'n besonder klam krummel. Geurige kaneel, gemmer en neutmuskaat rond die koek af, terwyl die oop tekstuur dit perfek maak saam met roomkaas- of mascarponeversiersel, of sommer net so met 'n koppie koffie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 1 groot ringkoek, 12 kolwyntjies of 2 piesangbroodjie grootte broodjies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.