Suurlemoen meringue koek met ‘n kaaskoek Twist

Hierdie indrukwekkende vierlaagkoek bestaan uit sagte veertjiekoek, 'n vars suurlemoenkaaskoekvulsel en 'n stabiele Italiaanse meringue wat liggies gebrand word vir die klassieke suurlemoen-meringue-geur. Perfek vir verjaarsdae, Feestyd en enige spesiale viering waar jy gaste werklik wil beïndruk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions