Pekan Milkybar Blondies

Hierdie Kondensmelk Blondies is sagte, botterige wit sjokoladebruintjies met die ryk geur van kondensmelk, wit sjokolade en pekanneute. Maklik om te maak sonder 'n menger en perfek vir koekblikke, teetafels of as 'n heerlike bederf saam met koffie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 30 blokkies ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions