Gebakte pampoen slaai met romerige balsamiese asyn slaaisous

Geroosterde botterskorsie of ysterpampoen, vars kale of babaspinasie, broccoli en geroosterde neute vorm saam 'n voedsame slaai wat perfek afgerond word met 'n fluweelsagte heuning-balsamiese slaaisous. Bedien dit as bygereg of voeg rysnoedels en Parmesaan by vir 'n volledige vegetariese maaltyd.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions