Piccallili
Hierdie tradisionele Piccalilli word gemaak met 'n kleurvolle verskeidenheid groente in 'n romerige mosterd-en-asynsous, afgerond met die unieke geur van fenegriek. Heerlik saam met kouevleis, kaas, braaivleis, pasteie of kerries, en 'n uitstekende manier om seisoengroente te preserveer.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 2 liter portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.