Masker vir droë hare

Hierdie natuurlike haarmasker kombineer klapper-, kaster-, amandel-, olyf-, argan- en jojoba-olie met essensiële olies om droë hare en 'n droë, jeukerige kopvel intens te voed. Gebruik weekliks as 'n diepbehandeling vir sagte, blink hare.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 300 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions