Hoender frikkadelle met tiemie glans sous
Hierdie sappige hoenderfrikkadelle is eenvoudig genoeg vir ’n weeksaand, maar geurig genoeg om met kuierkos voor te sit. Die basisresep kan met songedroogde tamatiemarmelade, basiliekruidpesto of tamatiepuree aangepas word, terwyl psyllium husks die broodkrummels maklik vervang vir ’n Keto- of laekoolhidraat-weergawe. Bedien dit met Ouma Hantie se knoffelroomsous vir ’n heerlike afronding.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 20 x 50 g balletjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.