by boerekostwist | Aug 9, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie, Sous
My moederlief het altyd hierdie heerlike resep gemaak en daar was altyd bottels vol gereed om terug te neem Universiteit toe. Hierdie sousie is effe tegnies en lees asb die instruksies volledig deur. Nee, dit is nie moeilik nie, maar kan maklik skif. Ek vind dat dit...
by boerekostwist | Jul 9, 2019 | BKT Members, Mielies
Daar ontstaan altyd ʼn bakleiery oor wie die pap pot gaan leeg eet! Die bietjie aanbrandsel wat onder in die kastrol vorm is heerlik en met warm melk en suiker…wie kan dit nou weerstaan? Wat is die geheime rondom die maak van hierdie eg tradisionele gereg van...
by boerekostwist | Jul 5, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sout Groente
Spinasie is ʼn veelsydige groente en vir my moet daar altyd spinasie reeds verwerk in die vrieskas wees. Ek kry baie navrae oor die verwerking en kook van spinasie. Daarom het ek dit goed gedink om vir julle hierdie artikel saam te stel. Laat somer spinasie is soms...
by boerekostwist | Mei 31, 2019 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Sout Groente
Dit is nou weer aspersie tyd en selfs my troeteldiere hier op die plaas help pluk. Ek het eintlik vergeet van die aspersies wat ons geplant het en op ‘n dag toe ons gaan ertjies soek, kom die honde al stoeiende met bekke vol aspresies verby. Dit was omtrent...
by boerekostwist | Apr 26, 2019 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie
Deesdae is my spyskaart gevul met gefermenteerde voesels om na my gesin se algemene gesondheid om te sien. Ons neem geen probiotika aanvullers in die vorm van druppels of pille, maar neem dit in deur ons kos. Moeder Natuur het vir ons al die sleutels gegee om haar...
by boerekostwist | Apr 24, 2019 | Aartappels, BKT Members, Proteïene, Seekos
Enige gaar vis kan vir hierdie tert gebruik word. Die geure wat in die beslag in gewerk word sal enige vis komplimenteer. Die tert is ryk en romerig met ‘n pikante nasmaak van gerookte vis. Gebruik die les oor beroking op die stoof om jou vissie te rook. Anders as jy...