• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Potato dish

Potato dish

by boerekostwist | Apr 24, 2020 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels

Quick and easy to make and a family favorite by far! Happy family, happy me! This dish could be enjoyed with a braai as a side dish or as a meal on its own. Freezer friendly and can be baked and frozen up to 3 months. 6 potatoes cut into 5 mm slices 2 onions, chopped...
Geroomde suiker mielies, maak jou eie. (Creamed sweet corn)

Geroomde suiker mielies, maak jou eie. (Creamed sweet corn)

by boerekostwist | Apr 13, 2020 | BKT Members, Mielies

Om self soet room mielies te maak is nie moeilik nie. Veral vir diegene wat oorsee woon is dit altyd ‘n geskukkel om “Creamed Sweet corn” in die hande te kry. Hier is ‘n maklike manier en is vrieskas vriendelik. 1 kg mielie pitte gaar en van die stronk gesny of...
Mieliekoekies

Mieliekoekies

by boerekostwist | Apr 9, 2020 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Sout Groente

Driebone slaai met ‘n Twist

Driebone slaai met ‘n Twist

by boerekostwist | Jan 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie

Driebone slaai is ‘n gewilde slaai onder die Suid-Afrikaanse gemeenskap. Ek maak ‘n variasie op die standaard slaai deur in die sous uie en knoffel in te werk en soms as ek ‘n spesefieke boontjie in die blikkie nie kan kry, wel, dan gebruik ek vars groenboontjies of...
Aartappel skyfies met ‘n Twist

Aartappel skyfies met ‘n Twist

by boerekostwist | Nov 23, 2019 | Aartappels, BKT Members, Groente, Stysels

Heerlik, kraak vars en bros. Hierdie skyfies kan ook vir 5 dae op die rak gestoor word en behou hul brosheid. 6 groot aartappels geskil of ongeskil 2 e growwe sout 2 liter ketel kook water Sny aartappels met mandolien in 2 mm dun skywe. Vir die kantagtige afwerking...
Geroomde suiker mielies, maak jou eie. (Creamed sweet corn)

Brokkoli en Blomkool sout wafels

by boerekostwist | Okt 12, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sout Groente, Sout Terte

Ek het vir die gluten allergië die reseppie in hakkies by die bestanddele lys aangepas. Ek het die gluten vrye een gemaak en die smaak is nogsteeds perfek en dit bak sonder enige probleme. RESEP 250 ml Blomkool, fyn gemaak, sag gekook, dreineer goed 250 ml Broccoli,...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com