by boerekostwist | Okt 5, 2019 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Vark
Preservering van vleis kom al van die vroegste tye saam en is eintlik niks nuut. In die moderne tyd is dit meer vir die smaak wat die vleis aangekoop word as vir preservering doeleindes. Met hierdie ontploffende industrie sit ons met nog ʼn verdere probleem, massa...
by boerekostwist | Apr 24, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Sous, Vark
Episode 3 van Boerekos met ‘n Twist, Seisoen 1, saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was daar gesonde kos op die tafel. Die program se doel is om jou te...
by boerekostwist | Apr 22, 2018 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene, Vark
Soetsuur Kiepie oor die kole is een van daardie voorgeregte wat rondom die vuur geniet kan word en ure se kuier verseker. Die sousie kan ook aangewend word vir die heerlikste ribbetjies en ander vleis snitte. Ma het mos altyd geraas oor vingers aflek, maar ek los die...
by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Bewaarde Produkte, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pizza, Proteïene, Vark
Glutenvrye opsies is soms noodsaaklik vir ‘n verskeidenheid van gesondheidsredes. Hierdie is nie ‘n moeilike resep nie. Die motivering is om eie tamatiebasisse te maak om te bottel en dan op die rak gereed te hê as jy dit nodig kry…wonderlikste van...
by boerekostwist | Mar 16, 2018 | BKT Members, Proteïene, Vark
Ons as gesin leef so ver moontlik sonder preserveer-, kleur- en geurmiddel vry. Met my laatlam Filistyntjie het ek tot ‘n skokkende ontdekking gekom hoe erg sy reageer tov laas genoemde middels. Selfs kouevleis vir toebroodjies wat mens op die winkelrakke kry is vol...
by boerekostwist | Des 19, 2017 | BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Pekeling van vleis, maak jou eie Gammon Ek is baie lief vir “gammon”, stukkie gesoute “silverside” skyfies en enige soutvleisie. Daarom het ek dit goed gedink om julle te leer hoe om groot stukke vleis te pekel en gaar te maak. Daar is ‘n heerlike glans sousie vir die...