by boerekostwist | Feb 21, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Om self aspersies in te lê is maklik en eenvoudig. Jy het nodig bietjie water, sout en dan aspersies, ‘n diep kastrol en daar gaan jy. Hierdie resep gebruik 500ml glas flessies met skroef ringe. Die resep kan verdubbel word. Vir elke 500 ml fles benodig jy goeie...
by boerekostwist | Feb 8, 2024 | Gratis Resepte, Proteïene, Vark
Vark nek broodjies is vir my altyd heerlik want dit is soeterig met ‘n goeie balans van sout en daarmee saam niks so lekker soos ouma se heerlike Kondensmelk mosterd sous en kool met uie geroer-braai. Wanneer ons gaan kamp koop ek by my plaaslike slaghuis hul gerookte...
by boerekostwist | Jan 26, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie is ‘n heerlike manier om vinnig romerige karamel kondensmelk te maak sonder om die hele dag te moet kook. Die wonderlike ding van hierdie resep is die feit dat dit geklits kan word tot ‘n baie ligte konsistensie vir ‘n mousse effek. Die geheim is egter om die...
by boerekostwist | Jan 18, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Kortpad was nog nooit verkeerd en wel…jy kom by dieselfde punt uit van lekkerrrr met ‘n hoofletter RRRR… Hierdie wenk het ek paar keer al te vore met ons gaan kamp-kuiers toegepas en dit werk puik. Nou ek is maar ‘n gemaklike een en hou soms van die luukse items soos...
by boerekostwist | Jan 11, 2024 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Slaaie
Kortpad idees en beter beplanning nodig vir jou etes wat gesond en voedsaam is? Hier is vir jou sommer ‘n paar heerlike idees vir Sondag aande voorbereidings! Groente voorbereiding Dit is vir my altyd gerieflik om na werk, soms na 19h00, net vinnig ‘n paar...
by boerekostwist | Des 15, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sous
Pietersielie is n veelsydige krui in die huis. Veral die outydse krullerige Pietersielie…ons het altyd gespot en dit oom Pieter se sielie genoem…haha. Elke geval, die smaak van dit in ‘n Aartappelslaai is sinoniem. Ek kan nie my Kruie tuine sonder dit voorstel. Ek is...