by boerekostwist | Mar 13, 2024 | Bak, BKT Members, Lidmaatskappe, Versiersel
Kombinasie tussen ‘n American buttercream en French meringue versiersel. Uiters vog en hitte stabiel. Die geheim hier is die meringue wat berei word wat dus die suiker en die vette stabiliseer sodoende teen hitte van 38C vir ‘n uur of twee vorm te behou. Tydens...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Hierdie heerlike stroperige koek is perfek vir spesiale kuiertjies en vertoon ongelooflik mooi met sy eie stropie en glansende vrugte. Ek is baie lief om vars vrugte te gebruik. Jy kan basies enige vrug waarop jy jou hande kan lê gebruik. 60 g (1/4 k) botter 100 g...
by boerekostwist | Mar 6, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Ontbyt, Sout Groente
Een van die wonderlikste geregte vir my persoonlik is die perfekte geposjeerde eier. Baie van die mense oor my pad se kommentare is dat dit baie moeilik is om te maak. Helaas, nie. So met die jare langsameraan, het ek kort paaie geleer om hierdie heerlike eiertjie te...
by boerekostwist | Mar 5, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sous
Hollandaise sous is vir menige tuiskok soms ’n tranetrekker, maar as jy die beginsels reg toepas sal jy gou-gou agter die kap van die byl kom vir hierdie Maklike Hollandaise sous. Top tip wenke Ek was bevoorreg om n baie wyse dosent jare gelede in Voedsel...
by boerekostwist | Feb 26, 2024 | Bak, BKT Members, Glutenvry, Laktosevry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Versiersel
Hierdie resep is plant gebasseer en tot voordeel vir diegene wat Diabeties is, dieet allergieë. Skakel na: Vegan koek: gluten-, laktose-, eiervry 1 k fyn, gaar patat ½ k neute botter van keuse ¾ k dadels ontpit en geweek in kook water, dreineer en druk al die water...
by boerekostwist | Feb 26, 2024 | BKT Members, Diabetes, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Laktosevry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry
This cake is suitable for Diabetics, Egg-dairy-gluten allergies, Vegan. Vegan frosting: Vegan frosting Note: This is a Vanilla base cake BUT can be transformed into a Chocolate cake by sifting into the flour ¼ cup cocoa. 210 g cake flour or gluten free flour 5 ml...