• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Botter Hoender sosaties

Botter Hoender sosaties

by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene

As gesin wanneer ons bietjie wegbreek is hierdie ‘n heerlike item op die spyskaart om te berei en kan vooraf bevries word en saam vir ‘n heerlike naweek in die bosse en kampeer bedien word. Die goud van die resep sit in die feit dat hierdie resep nie net...
Ingelegde Koejawels

Ingelegde Koejawels

by boerekostwist | Apr 15, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Van al die vrugte wat mens kan preserveer is koejawels seker die maklikste en minste werk. Ek kan so goed onthou hoe ons die koejawel bome as kinders geklim het, nie ‘n baie hoë boom nie, maar meer plat en wye take. Digte blare met baie vrugte. Natuurlik is kind mos...
Hoender a la King

Hoender a la King

by boerekostwist | Apr 10, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Rys

‘n Ou familie gunstelinge met heerlike Twists by. Geniet hierdie resep en lees eers die metode sorgvuldig vir die versteekte lessie. Hierdie gereg kan met pastas bedien word, Spaanse rys of selfs paella rys. 6 hoender borsies, in blokkies van 3 cm x3 cm 2 k...
Kits Rooibos Chai latte bêre mengsel

Kits Rooibos Chai latte bêre mengsel

by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe, Warm Drankies

  Rooibos tee is die perfekte basis om hierdie gesonde Chai tee te berei en hoekom dan nie sommer ‘n bêre mengsel daarvan maak nie? Soms moet mens maar net bietjie uit die “boks” dink en begin speel met geure om by die perfekte Chai latte tee resep uit te...
Russiese Heuningkoek met roomkaas lagies

Russiese Heuningkoek met roomkaas lagies

by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe

Heuningkoek is sommer ‘n heerlike en groot bederf vir jou gaste en kan dae voor die tyd berei word. Die koek is egter aan die duur kant weens die gebruik van EGTE heuning vir die smaak en uniekheid van die gebak. Dit is die kenteken. Bloekom heuning in SA is die...
Pannekoek

Pannekoek

by boerekostwist | Apr 4, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

  Elkeen van ons het ons eie idee van die perfekte pannekoek. Wel, hier is my idees rondom die onderwerp en paar wenke wat ek met die jare heen opgetel het. 1. Hierdie pannekoek beslag se eindproduk is lig en donsig, a.g.v. die asyn wat bygevoeg word. Die...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com