Karamel Pekantert

Karamel Pekantert

Karameljellie laag met ‘n broskorsie van gekapte, geroosterde pekanneute is nooit te versmaai in die Pienaarhuishouding. Binne ‘n kits het die Filistyne die bak sy bodem laat sien. Kors 140 g koekmeel 115 g botter knippie sout 4-5 e water Plaas in...
Die Camembert van Melkterte

Die Camembert van Melkterte

Hierdie unieke Melktert bak met sy eie korsie, gevul met ‘n dekadente crème caramel vulsel, afgerond met ‘n randjie wat jou vertel hierdie is ‘n melktert met inbors, is enig in sy soort. Ek wil my verstout en sê dat hierdie melktert die Camembert van Melkterte is....