by boerekostwist | Mei 9, 2020 | BKT Members, Terte
‘n Heerlike souserige, soet en romerige bederf. Die resep kan in kolwyntjie pannetjies gebak word vir individuele porsies. Koekbasis 1 1/2 k dadels gekap 5 ml koeksoda 1 1/4 k kookwater Voor verhit oond na 180 C en smeer 2 x 20 cm x 20 cm tert bak. Giet die...
by boerekostwist | Apr 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Terte
As jy nou die dag behoorlik soet wil wees en nie die skaal dophou, is dit die een nagereg of tert wat jy as dekandent en voorteflik kan beskou. Die basis word met tennisbeskuitjies gemaak en die res is amper geskiedenis. Bedien met ‘n skeppie room wat met rum geursel...
by boerekostwist | Feb 15, 2020 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene, Sout Terte
n Kors resep wat vooraf berei kan word en in voorraad gehou word in die vrieskas. Soos jy enige vorm van ‘n sout tert of happie wil bak, sal hierdie resep vir jou die perfekte korsie op lewer. Die hoender en sampioen vulsel is heerlik sappig en die roomkaas...
by boerekostwist | Okt 12, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Sout Groente, Sout Terte
Ek het vir die gluten allergië die reseppie in hakkies by die bestanddele lys aangepas. Ek het die gluten vrye een gemaak en die smaak is nogsteeds perfek en dit bak sonder enige probleme. RESEP 250 ml Blomkool, fyn gemaak, sag gekook, dreineer goed 250 ml Broccoli,...
by boerekostwist | Sep 21, 2019 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koeke, Lidmaatskappe, Terte
So maklik soos 1,2,3 word hierdie koek aan mekaar geslaan en vele van jou gaste gaan groot komplimente gee! Vir hierdie resep gaan jy die Grieks gebakte kaaskoek resep gebruik, klik asb net op die rooi skakel. Voeg 1 ekstra koppie room by hierdie beslag. Verder...
by boerekostwist | Jul 27, 2018 | BKT Members, Terte
Wanneer daar ‘n oormaat Roomkaas oor is na aanleiding van een van my suiwel klasse by die BKT ateljee…maak ons dan heerlike planne met die oorskot. Hierdie resep is vinnig en maklik om te maak…nie eens ‘n elektriese klitser vir die werk nodig...