Quiche Lorraine

Quiche Lorraine

Die geskiedenis dui aan dat Quiche Lorraine nie ‘n Franse oorsprong het nie, maar eintlik Duits. Bo in die noorde van Frankryk het die Duitse kultuur en die Franse kultuur vermeng en so die verwarring dat dit Frans is. Lorraine bevat tradisioneel net ‘n vlabasis van:...
Kondensmelk melktert

Kondensmelk melktert

Hierdie heerlike tert kan op ‘n wye verskeidenheid maniere berei word van ‘n groot tert tot individuele porsies. Ek het bietjie die smake van kondensmelk en vla in gebring en my gesin is mal oor die veerligtheid van die soet bederf. Ek maak ook melktert...
Grenadella kaaskoek

Grenadella kaaskoek

Dit gebeur met almal van ons in die middel van die nag wat jy die yskas deur oop maak en die soetgogga byt. Hierdie min-moeite kaaskoek is binne ‘n kits gereed en baie eenvoudig. 1 pakkie tennis beskuitjies 250 g roomkaas 250 ml grinadilla moes 1 blikkie...