by boerekostwist | Feb 16, 2018 | BKT Members, Terte
Soos die naam aandui is Suurlemoen Vlatert juis dit…’n vlabasis afgerond met ‘n meringue laag. Die verskil tussen ‘n Suid-Afrikaanse Suurlemoen meringue tert en ‘n Suurlemoen vlatert is tweeledig. Die vulsels en die meringue tipe verskil drasties. Die Suurlemoen...
by boerekostwist | Jan 12, 2018 | BKT Members, Sout Terte
Wanneer gaste aandui dat daar ‘n spesiale dieet is dan is dit tyd om die resepte aan te pas sodat almal heerlik kan kuier. Dit is waaroor gasvryheid vir my gaan…daardie ekstra myl om jou gas se kuier en kos ervaring vir altyd vas te vang in ‘n...
by boerekostwist | Jan 5, 2018 | Aartappels, Bak, BKT Members, Groente, Korsies, Sout Terte, Stysels
Vir diegene wat gluten allergies is, is hierdie resep perfek. Die resep is ontwikkel sodat bestanddele met mekaar vervang kan word sodoende die bestanddel bekostigbaar te maak. Lees asb die kommentaar tussen hakkies by die bestanddele lys. Metodes bly egter dieselfde....
by boerekostwist | Des 28, 2017 | BKT Members, Koeke, Terte
Hierdie is so ‘n alles in een tert/koek en neem net 10 minute om te maak. Die koek- en vlalaag vorm sommer so vanself tydens die bakproses. As die koek uit gekeer word, dan is die koekbasis reeds onder en jy kan laat waai met die versiersel. Ek het eers baie skepties...
by boerekostwist | Nov 3, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Sout, Sout Terte
Ek is gaande oor enige vorm van gebraaide kool. Hierdie heerlike rolletjies is vinnig om te maak en vries baie goed, haal uit en gebruik soos nodig. 1 pak fillo deeg 500 g kool fyn gesnipper 100 g wortel grof gerasper 5 e botter 5 e appel asyn 1 e bruinsuiker 1 e dill...
by boerekostwist | Okt 20, 2017 | BKT Members, Glutenvry, Sout Terte, Spesiale Dieet
Wanneer jy op kort kennisgewing vinnig ‘n happie moet voorberei vir gaste is hierdie maklike quiche net die ding om die knop op jou maag te stil. Die tuna kan moet snoek, stokvis, crabsticks of haddock vervang word om variasie te gee. Verder kan enige sampioen vir...