by boerekostwist | Okt 16, 2017 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Korsies, Lesse en Raad, Terte
Ek bak my Korslose melktert in vorms soos wat mens sou doen vir Crème Brulè of Crème Caramel. Dit is mos nie ‘n moet dat ‘n melktert rond of reghoekig moet wees? Ek hou van iets oud ‘n nuwe jassie gee. Die melktert het ‘n stewige buite randjie...
by boerekostwist | Okt 13, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Sout Terte
Ek is baie bevoorreg om toegelaat te word om deel te wees van my Moslem vriendin se gesin. Sy bel gereeld en dan moet ek kom kuier as hulle besig is om vir spesiale geleenthede te kook. In haar nederige kombuisie op die plaas het ek al soveel ure wat ek eintlik in...
by boerekostwist | Okt 5, 2017 | BKT Members, Terte
Onlangs koop ek ’n sakkie pere en na twee weke is dit nog kliphard en oneetbaar. Ek besluit toe om maar ’n paar nuwe resepte met hierdie harde kalante te ontwikkel. Uit hierdie vrugte het daar in die BKT toets kombuis voortgespruit Peer met Pinotage en salie konfyt,...
by boerekostwist | Sep 25, 2017 | BKT Members, Fyn Bak, Pluimvee, Proteïene, Sout Terte
Hierdie is so ’n effense kroek kors tussen ‘n blaardeeg en broskors. Die geheim is die koud bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel. Verder is hierdie deeg binne 5 minute gereed, geen rustyd nodig nie. Die ongebakte tertjies kan gevries word...
by boerekostwist | Jul 26, 2017 | BKT Members, Sout Terte
Soms gebeur dit dat jy inderhaas gou ‘n ligte ete vir kuiergaste moet voorsit. Hierdie resep het my meer as eenkeer uit gehelp. Die korsie is ook baie maklik. Word in die pan gedruk en met die vulsel gebak, geen blindbak of tydrowende proses nie.Nou goed ek weet jy...
by boerekostwist | Jul 19, 2017 | BKT Members, Terte
Sandra Saayman is een van Boerekos met ‘n Twist op Faceboek se Admin dames. Sy self is ‘n kraninge kok en het hierdie maklike reseppie met ons gedeel. Dit is vinnig en stol binne ‘n uur wat dit die ideale tert maak vir die onvoorsiene gaste. Ek het...