Pynappel en Malvalekker tert

Pynappel en Malvalekker tert

My Ma kon darem die lekkerste terte maak. Alles het so moeiteloos gelyk en gevoel of dit in ‘n japtrap gemaak is. Ons het op die plaas groot geword en room was altyd vryelik beskikbaar. My Ma het self dit gepasteuriseer om langer te kon hou en dan kan sy elke naweek...
Peppermentcrisp tert

Peppermentcrisp tert

My Ma het maar net ‘n hand met terte gehad. Een daarvan was ‘n Peperment crisp tert! Ek en my sussie is in dieselfde jaar gebore en ons is vir 2 maande saam ewe oud. My sussie verjaar die 26ste. Desember en glo my, ons vier behoorlik fees. Ek onthou hoe dit altyd ‘n...
Tiramisu met ‘n Twist

Tiramisu met ‘n Twist

Soms dink ek die geboorte van die Pepperment crisptert het hier ontstaan. Want dit het al die bestanddele in wat net my gedagtes in rat kry om nog verder te wil twist met die basis resep. Hierdie resep kan gestol word in driehoek vorm, in glasies geskep word of in...
Piesang en toffie tert- Banoffee pie

Piesang en toffie tert- Banoffee pie

As daar nou een ding is wat die Kanadese my goed leer maak het dan is dit “Banoffee pie”, ’n kruising tussen ‘n karamel en piesangtert afgerond met heerlike versoete room, ‘n piesang en toffie tert!. Die kors is net so lekker soos die karamel vulsel. Nie karamel...
Melktert

Melktert

  Hierdie wonderlike melktert resep is al vir 10 generasies in die familie en het nog nooit teleurgestel nie. My hart raak sommer week as ek dink, Ma se hande, hulle was altyd so sag en het to so lekker gewerk, van kosmaak, koekbak, ruggies krap, tere...
Geurige Kaastertjies

Geurige Kaastertjies

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Jy kan deur net ‘n koppie spek, ham, gaar hoender, vis, groentes by te sit, die hele resep weer verder omskep in iets uniek. Die korsie is maklik en hanteer soos ‘n droom. Deeg 140 g Koekmeel...