Cheese Griller Souttert

Cheese Griller Souttert

Vrieskas vriendelike resep gebak en ongebak. Vir my gesin die perfekte idee van “Kits-kos” wat bedien word met ‘n heerlike groen tuinslaai en vrugtesap. Kleinste Filistyn van my noem hierdie “Pizza-paai”! Kors: 100 g cheddar kaas,...
Appelkrummeltert

Appelkrummeltert

Appeltert is nie appeltert as dit nie met vars Granny Smith appels gemaak word nie. Die appels week effens in die gegeurde water om die speserye op te trek. Die appels is wel suur as jy dit vars eet, maar die bruinsuiker en heuning maak dit soet met die spesefieke...
Spek, Botterskorsie en Feta Quiche

Spek, Botterskorsie en Feta Quiche

Ons het in ’n “gesonde huis” grootgeword vanweë ’n diabeet sussie. Ons het baie vars kos gekry. Ma het alles in die groentetuin geplant en ons het so ook die liefde vir groente plant geleer. Daar was die snaaksste kleure en vorms van tamaties, eiervrug en selfs...
Weense Appeltert

Weense Appeltert

Klam en heerlike lagies appel en speserye op mekaar. Dit word met Brandewyn gegeur nadat dit gebak is. Indien jy nie alkohol mag in neem nie het ek ‘n twist wel by gesit. Groot bederf hierdie tert! Vir ‘n heerlike kinkel bedruip die appeltert met ‘n...