by boerekostwist | Des 15, 2023 | Bak, Beskuit, BKT Members, Lidmaatskappe, Vinnige Beskuit
Vinnig en heerlik om te maak. Wortelkoek beskuit met ‘n kenmerkende speserye smaak. Ek maak gebruik van my soetspeserye genaamd Speculaas om die geure van ‘n Wortelkoek in te bring. Die gebruik van gedroogde piesangs word in hierdie resep in gewerk. Dit...
by boerekostwist | Sep 11, 2023 | Gratis Resepte, Kinders, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lekkergoed
Ek het mos belowe om ietsie oor Bakkers sjokolade te skryf. Stoor maar hierdie gesprek vir latere gebruik! Ek kry meer as gereeld die vraag rondom die verwarring van wanneer om nibs, chips en slabs sjokolades te gebruik. Nou ons gaan vanaand net praat oor Bakkers...
by boerekostwist | Sep 6, 2023 | Bak, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Dit is ‘n nuwigheid om kortpad te kies, of is dit hase pad as dit kom by glad versierde koeke, veral met ganache versiersels. Laat sny ‘n stukkie asetaat of buigbare plastiek materiaal sodat dit hoog genoeg bo die lae van die koek kan uitsteek en dan ook waar dit in...
by boerekostwist | Aug 25, 2023 | Bak, BKT Members, Brood, Glutenvry, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Hierdie resep het verseker my lewe in soveel opsigte net verbeter… Dit het ‘n wyle geneem om by hierdie resep uit te kom om vir my dogtertjie die beste te gee tov wat in haar kosblikkie elke dag gepak word. Met die ouer boeties was daar nie iets soos allergieë of...
by boerekostwist | Aug 21, 2023 | BKT Members, Brood, Lidmaatskappe
Die geskiedenis rondom Bretzels is vir my altyd mooi om oor te dra. Dit is ʼn Duitse tradisie om Bretzels te bak. Honderde jare gelede is die Bretzel se vorm ontwikkel om die kruis wat dit maak in die middel, gekruisde arms wat bid uit te beeld. Meer nog, is hierdie...
by boerekostwist | Jun 15, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies, Sout Terte
Ek hou van lekker kampkos en veral as daar oorskiet pap is om dit dan in hierdie paptert balletjies te omskep. Jy kan egter ook met vars mieliepap die gereg brei. Jy is daarom nie beperk om te kan Twist met die resep! In hierdie resep verwys ek ook na kort paaie en...