by boerekostwist | Mar 13, 2024 | BKT Members, Brood, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels
‘n Heerlike alles in een sous wat ook verdun kan word met room om daarvan ‘n slaaisous te maak. Ons geniet hierdie mousse as ‘n doopsous vir groente, koekies en dan ook heerlik saam met pasta en so bietjie pesto by. Dink aan heerlike vars warm brood...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | Bak, BKT Members, Lidmaatskappe, Versiersel
Kombinasie tussen ‘n American buttercream en French meringue versiersel. Uiters vog en hitte stabiel. Die geheim hier is die meringue wat berei word wat dus die suiker en die vette stabiliseer sodoende teen hitte van 38C vir ‘n uur of twee vorm te behou. Tydens...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Hierdie heerlike stroperige koek is perfek vir spesiale kuiertjies en vertoon ongelooflik mooi met sy eie stropie en glansende vrugte. Ek is baie lief om vars vrugte te gebruik. Jy kan basies enige vrug waarop jy jou hande kan lê gebruik. 60 g (1/4 k) botter 100 g...
by boerekostwist | Feb 26, 2024 | Bak, BKT Members, Glutenvry, Laktosevry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Versiersel
Hierdie resep is plant gebasseer en tot voordeel vir diegene wat Diabeties is, dieet allergieë. Skakel na: Vegan koek: gluten-, laktose-, eiervry 1 k fyn, gaar patat ½ k neute botter van keuse ¾ k dadels ontpit en geweek in kook water, dreineer en druk al die water...
by boerekostwist | Jan 26, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie is ‘n heerlike manier om vinnig romerige karamel kondensmelk te maak sonder om die hele dag te moet kook. Die wonderlike ding van hierdie resep is die feit dat dit geklits kan word tot ‘n baie ligte konsistensie vir ‘n mousse effek. Die geheim is egter om die...
by boerekostwist | Jan 18, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Kortpad was nog nooit verkeerd en wel…jy kom by dieselfde punt uit van lekkerrrr met ‘n hoofletter RRRR… Hierdie wenk het ek paar keer al te vore met ons gaan kamp-kuiers toegepas en dit werk puik. Nou ek is maar ‘n gemaklike een en hou soms van die luukse items soos...