by boerekostwist | Mar 26, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
‘n Baie spesiale gesoute karamel en dadel gebak uit my moeder se hartlike warm kombuis en niks so wonderlik as mens winter vakansies tuiskom met hierdie geure wat die huis hartlik vul. Hierdie resep kan met gemak verdubbel word. Ek maak soms ook ipv die...
by boerekostwist | Mar 25, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Glutenvry, Happies, Koekies, Lae Koolhidrate, Laktosevry, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Ek het maar nou vir eens ‘n soet tand en as mens jouself op die pad van ‘n nuwe leefstyl plaas kom die versoeking vir ‘n soet happie gereeld in. Donker sjokolade is veilig vir ‘n Keto en Low darb dieet en sus so effe die versoeking om weer na...
by boerekostwist | Mar 21, 2024 | Fyn Bak, Kinders, Koue Nageregte
Kindertyd lekkerte en so eenvoudig om te maak. Ongeag die feit of jy ‘n wafel maker het of nie…hierdie resep kan ook direk op ‘n warm plaat gemaak word en dun uit gesprei word en dan net so omgedraai word soos ‘n pannekoek en dadelik gevorm...
by boerekostwist | Mar 21, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Koekies, Lidmaatskappe
WArm, sag, romerig en smelt in die mond lekker! Min moeite koekie wat groot beloon is my woorde meer as gereeld vir die personeel by ons bakkery. Hierdie koekie is NIE my eie idee nie, maar so paar oorsese koekie boeke deur geloer op Kindle en besluit om dit my eie...
by boerekostwist | Mar 18, 2024 | Bak, Brood
Wil jy graag broodbak maar is bang dat dit nie ‘n sukses is? Wil jy gesonder leef sonder brood met preserveermiddels wat jou maag laat opblaas? Wel, jy het geen rede om te kommer…jy kan ‘n brood bak enige tyd soos JOU tyd dit toelaat. Die proses is...
by boerekostwist | Mar 14, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Veerlig, klam, sag en geurig…hierdie resep kan met gemak vir die koek verdubbel word. Die vulsel deel is genoeg om een of twee lae koek te bedek. Laat die koek eers vir n dag staan sodat al die geure kan ontwikkel. Dit is regtig die wag werd. Dit is belangrik dat jy...