by boerekostwist | Apr 24, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Groente
As jy die woord Balsamiese asyn noem dan gaan daar liggies vir my op…ek is dol oor Balsamiese asyn en veral van goeie gehalte. Om hierdie sous te maak het ons nodig om die balsamiese asyn vir ʼn wyle te kook sodat dit dikker word en deur ʼn kruie takkie van jou...
by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Sout Terte
Heerlik, lig en veelsydig is hierdie veerligte happie. Die poffertjies kan met of sonder ‘n vulsel bedien word. My persoonlike beste, warm uit die oond sonder ‘n vulsel en een groot behaaglike hap! Geniet. Wenk: Hierdie mengsel kan dae voor die tyd gemaak...
by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene
As gesin wanneer ons bietjie wegbreek is hierdie ‘n heerlike item op die spyskaart om te berei en kan vooraf bevries word en saam vir ‘n heerlike naweek in die bosse en kampeer bedien word. Die goud van die resep sit in die feit dat hierdie resep nie net...
by boerekostwist | Apr 15, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Van al die vrugte wat mens kan preserveer is koejawels seker die maklikste en minste werk. Ek kan so goed onthou hoe ons die koejawel bome as kinders geklim het, nie ‘n baie hoë boom nie, maar meer plat en wye take. Digte blare met baie vrugte. Natuurlik is kind mos...
by boerekostwist | Apr 10, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Rys
‘n Ou familie gunstelinge met heerlike Twists by. Geniet hierdie resep en lees eers die metode sorgvuldig vir die versteekte lessie. Hierdie gereg kan met pastas bedien word, Spaanse rys of selfs paella rys. 6 hoender borsies, in blokkies van 3 cm x3 cm 2 k...
by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe, Warm Drankies
Rooibos tee is die perfekte basis om hierdie gesonde Chai tee te berei en hoekom dan nie sommer ‘n bêre mengsel daarvan maak nie? Soms moet mens maar net bietjie uit die “boks” dink en begin speel met geure om by die perfekte Chai latte tee resep uit te...